young adults

Ons hart by Young Adults is om in jong volwassenes se lewe waarheid te spreek en Jesus lief te hê. ń Familie te kweek wat saam deur die verskillende stadiums van lewe gaan. Om ń ondersteuningsnetwerk te hê wat jou onvoorwaardelik lief het, jou optel in oomblikke van moedeloosheid en saam met jou mylpale vier.

nodige inligting

Wat is die ouderdomsgroep?

Almal tussen die ouderdom van 19j tot 30j.

KONTAK BESONDERHEDE

Middelburg

063 705 5437

wilma@kruisgenerasie.co.za
Posbus 632, Middelburg, 1050

kontak ons

Thank you! Your message has been sent.
Unable to send your message. Please fix errors then try again.
Scroll to Top