serving disciples

God het ons geroep om Sy liefde te deel en diensbaar te wees. Hier dra ons 'n hart vir ons mense wat sukkel met verslawing, mense wat op straat beland het, en mense wat dissipelskap benodig.

Markus 10:45 - ​Want die Seun van die mens het ook nie gekom om gedien te word nie, maar om te dien en sy lewe te gee as 'n losprys vir baie.

Nodige Inligting

Wanneer kom julle bymekaar?


Elke Dinsdag 18:00 – 20:00, en elke Sondag oggend 08:00

Hoe kan ek betrokke raak?

Jy kan betrokke raak deur op te daag op 'n Dinsdag of 'n Sondag met 'n diensbare hart, of jy kan finansieël bydra in hierdie bediening om ons sodoende te help.

KONTAK BESONDERHEDE

Middelburg

063 705 5437

wilma@kruisgenerasie.co.za
Posbus 632, Middelburg, 1050

kontak ons

Thank you! Your message has been sent.
Unable to send your message. Please fix errors then try again.
Scroll to Top