seniors

Ons seniors kom elke maand lekker bymekaar om saam rondom "senior" dinge te kuier en mekaar se geselsies te geniet om die Woord.  Hierdie bo sestigers eet ook gereeld ietsie saam om ook op so 'n wyse die lewe ten volle te geniet (so op die oudag). 

Kom kuier saam!

Kom kuier saam in Worship en om die Woord. Daar is altyd iets lekker om aan te knibbel saam 'n heerlike Grounded Cappuccino. 

NODIGE INLIGTING

Wat doen ons by die Seniors?

Bybelstudie, praatjies, sing, speletjies, piekniek en ons eet natuurlik baie lekker.

Hoe lyk die program vir die jaar?

Meer inligting sal binnekort beskikbaar wees.

KONTAK BESONDERHEDE

Middelburg

063 705 5437

wilma@kruisgenerasie.co.za
Posbus 632, Middelburg, 1050

kontak ons

Thank you! Your message has been sent.
Unable to send your message. Please fix errors then try again.
Scroll to Top