rooted

By Rooted is ons hart dat elke jongmens wat by ons kom kuier, deel is en n doel het. Ons begeerte is dat elke tiener Jesus Christus ontmoet, aangesig tot aangesig. Ons wil jou daar hê! Al is dit net jou gees wat nog jonk is en jy reg is vir 'n JOL!

Woensdae 18:15 - 20:30

NODIGE INLIGTING

Hoe, wat, waar & wanneer?

Ons vind joy daarin, om Jesus te soek! Ons doel is om n familie van liefde te bou! Worship is deel van ons kultuur en van ons DNA, ons wil by Jesus se voete sit want dit is hoe ons gevorm word.

Elke WOENSDAGAAND 18H15 kom al die tieners in die Jeugsaal bymekaar waar ons ń lekker tyd het in die Here se teenwoordigheid.

Wat het God gesê oor ons tieners?

God het aan ons n belofte gegee dat herlewing gaan uitbreek onder die skole en dit is iets waarvoor ons die Here vertrou. Ons sien in ons geestelike oë hoe die tieners van Middelburg by die duisende in verwondering sal staan van Jesus Christus.

Wie kontak ek?

Alwyn Viljoen (Jeugleier)
Whatsapp 072 172 6233

KONTAK BESONDERHEDE

Middelburg

063 705 5437

wilma@kruisgenerasie.co.za
Posbus 632, Middelburg, 1050

kontak ons

Thank you! Your message has been sent.
Unable to send your message. Please fix errors then try again.
Scroll to Top