musiekspan

Word deel van ons ‘band’. Aanbidding is een van die plekke waar ons die naaste aan God se hart kan kom. Dit is noodsaaklik dat ons met uitnemendheid lof aan God bring. Ons weet dat daar genesing is wat plaasvind in aanbidding. Vir navrae : kontak Andrea Cilliers  083 4774 060              

nodige inligting

Watter instrumente word toegelaat?

Alle vorme van instrumente is welkom. Ons streef na uitnemendheid in die huis van God, so hou aan om jouself te ontwikkel.

Is daar klasse beskikbaar om te leer speel?

Indien jy nog leer om ‘n instrument te bemeester, kan ons jou ook leiding gee daarin, dit sluit Vocal Coaching ook in.

Moet ek 'n lidmaat wees?

Daar rus ‘n groot verantwoordelikheid geestelik op musikante en daarom verwag ons dat jy ‘n lidmaat, sowel as ‘n getroue kerkganger van die gemeente moet wees.

Hoe lyk die program?

Ons oefen weekliks vir Sondae dienste op Donderdae aande om 18:30.

KONTAK BESONDERHEDE

Middelburg

063 705 5437

wilma@kruisgenerasie.co.za
Posbus 632, Middelburg, 1050

kontak ons

Thank you! Your message has been sent.
Unable to send your message. Please fix errors then try again.
Scroll to Top