manne

Mansbediening is ‘n geleentheid vir manne van alle ouderdomme om te groei in jou verhouding met God en om met ander soos jy te kuier en die lewe raak te leef.

Elke Woensdag om 05:30 by ​Cappuccinos om saam mekaar te groei in die Here. Kwartaalikse samekoms van alle mans op kerkperseel.

NODIGE INLIGTING

Wat behels die mansbediening?

God roep ons as mans om koning, priester en profeet te wees vir ons huise en soms kan dit baie moeilik raak wanneer ons nie tussen ander is met dieselfde gedagtegang nie. Hierdie is die perfekte geleentheid vir ons saam te kuier en onsself te omhels met mense wat God se hart soek.

Hoe lyk die program vir die jaar?

15 Augustus & 7 November

KONTAK BESONDERHEDE

Middelburg

063 705 5437

wilma@kruisgenerasie.co.za
Posbus 632, Middelburg, 1050

kontak ons

Thank you! Your message has been sent.
Unable to send your message. Please fix errors then try again.
Scroll to Top