lifegroup

By Kruisgenerasie glo ons aan FAMILIE, en ons skep 'n geleentheid vir ons geestelike familie om as 'n fisiese familie saam te kuier, waar ons saam met mekaar God kan vertrou vir deurbraak in ons persoonlike lewens.

NODIGE INLIGTING

Hoe kan ek betrokke raak by 'n Lifegroup?

Indien jy betrokke wil raak by een van ons Lifegroups, kan jy een van 2 dinge doen…

Jou naam en kontakbesonderhede opgee by ons Info toonbank tydens enige van ons dienste en ons sal jou kontak met meer inligting.

OF

Jy kan gerus die kerkkantoor skakel.

Wat gebeur by 'n Lifegroup?

By n Lifegroup is ons hart 100% om daar te wees vir mekaar soos n familie. 

Die doel van ‘n Lifegroup is absoluut verhouding bou! Wanneer jy in verhouding staan met mense, dán vorm karakter en vertroue. Sodoende ‘DOEN ONS LEWE SAAM!’ Tydens Lifegroup kuier ons om die Woord van God.

KONTAK BESONDERHEDE

Middelburg

063 705 5437

wilma@kruisgenerasie.co.za
Posbus 632, Middelburg, 1050

kontak ons

Thank you! Your message has been sent.
Unable to send your message. Please fix errors then try again.
Scroll to Top