gebedsessies

God het ons geroep om ‘n huis van gebed te wees. Daarom is ons in die proses om ‘n 24/7 huis van gebed te begin. Herlewing is op pad en ons moet gereed wees vir wanneer dit gebeur. Huidiglik bid ons vir 3 ure ‘n week, vir elke uur wat bygevoeg word per week het ons meer vrywilligers nodig, so word deel. Indien jy meer wil weet oor die gebed kom en beleef dit self.
Kontak Andrea Cilliers 083 4774 060              

Nodige Inligting

Gebedafdelings

Jy kan inskakel by die volgende afdelings, Gebedsleier, Musikant, Sanger, Klank en Multimedia. Hierdie rooster waar jy ingedeel word herhaal weekliks. Jy is ook welkom om te deel in die gebed al het jy nie ‘n spesifieke verantwoordelikheid nie. Daar is ook 4 verskillende soorte Outpouring sessies, genaamd: Harp & Bowl, Incense, Intersessie en Tale bid sessies.

Kan ek 'n gebedsleier word?

Indien jy ‘n gereelde kerkganger en gebid ganger is en jy voel God wil jou meer gebruik  kan jy deel van die span 'n gebedsleiers word. Jy gaan ook dan opleiding ontvang met betrekking tot die model wat ons volg.

Gebedsessie tye

Maandae oggende 09:00 - 10:00

Maandae middae 13:00 - 14:00

Maandae aande 18:00 - 19:00

Woensdae 09:00 - 10:00

KONTAK BESONDERHEDE

Middelburg

063 705 5437

wilma@kruisgenerasie.co.za
Posbus 632, Middelburg, 1050

kontak ons

Thank you! Your message has been sent.
Unable to send your message. Please fix errors then try again.
Scroll to Top