beloved

"I am my Beloved's and He is mine"

'n Lieflike geleentheid vir vrouens van alle ouderdomme om saam te gesels en saam te groei.  Dis 'n plek waar jy dalk as vreemdeling mag instap, maar verseker as vriendin sal uitstap.  

Vrae wat gereeld gevra word

Wie kan betrokke raak?

Indien jy n vrou is, is JY meer as welkom om saam met ons te kom kuier by elke geleentheid. Dit is vir geen spesifieke ouderdomgroep nie, maar oop vir alle vrouens.

KONTAK BESONDERHEDE

Middelburg

063 705 5437

wilma@kruisgenerasie.co.za
Posbus 632, Middelburg, 1050

kontak ons

Thank you! Your message has been sent.
Unable to send your message. Please fix errors then try again.
Scroll to Top