"DIE VOLHEID VAN DIE KRUIS IN ELKE GENERASIE"
ELKE DAG.
ELKE PLEK.
IN ELKE VERHOUDING.

GEBEDSESSIES

PROFETIESE wOORD

TSC
WELKOM BY ONS
Kruisgenerasie is meer as net 'n kerk. Dit is n plek waar mense instroom as gevolg van 'n opgewondenheid om meer te leer oor hoe om in 'n verhouding met God te staan. “This is an Apostolic house and will stand father over many Churches.”
WAT ons GLO
Ons glo dat ons heel eerste geroep is vir die bediening tot die aangesig van God voordat ons geroep is om dissipels te maak. Ons glo dat wanneer jy in die oë van Jesus vaskyk; jy Sy begeerte vir die nasies sien, waar dit ons 'n begeerte gee om die nasies gered te sien.
ONS DIENSTYE
Oggenddiens: 09H00
Rising Kids: 09H00
Aanddiens: 18H00
Ons sien uit om julle daar te sien!
ONTVANG NUUSBRIEF
Ontvang elke maand die nuutste inligting en bly op hoogte!