Hier is ‘n aantal vrae oor die wyse waarop jy dink, voel en optree. Langs elke vraag is daar ruimte vir ja, nee, of ? (wat beteken “ek weet Nie “ of “soms” ). Besluit hoe jy normaalweg optree of voel wanneer jy alleen is of in die teenwoordigheid van jou huweliksmaat en/of naaste lede van jou gesin. Werk vinnig en moenie te veel tyd aan ‘n vraag bestee nie. Jou eerste reaksie is belangriker as ‘n uitgerekte dink proses. Probeer om sover as moontlik “ja” of “nee” te antwoord. Gebruik slegs die “?” antwoord wanneer jy regtig nie seker is nie, of wanneer die korrekte antwoord beslis êrens tussen “ja” en “nee” lê. Maak seker dat jy elke vraag beantwoord en onthou dat daar geen korrekte of verkeerde antwoord is nie.

Hierdie is nie ‘n toets van jou vermoëns nie, dit is slegs ‘n aanduiding van hoe jy dink, voel en optree.

pdf

Laai vraelys af