ANTIEKE JEUG

Ons seniors kom elke maand lekker bymekaar om saam rondom "senior" dinge te kuier en mekaar se geselsies te geniet om die Woord. 

Hierdie bo sestigers eet ook gereeld ietsie saam om ook op so 'n wyse die lewe ten volle te geniet (so op die oudag).  Sou jy meer wou uitvind oor die Seniors kan jy gerus Ammelia Struwig skakel by 082 898 5486.