LIFE GROUPS

Ons Life Groups bestaan om as ‘n groep gelowiges saam ‘Life’ te doen. Ons ontmoet by verskillende huise elke week of elke twee weekliks, om heerlik saam te eet en te kuier en daarna vir mekaar te bid en die Here saam te vertrou vir hartsbegeertes, omstandighede en deurbraak. Die Woord leer ons dat “…dit nie goed is vir die mens om alleen te wees nie." Daarom poog ons om in ons Life Groups saam in gemeenskap te wees en nie in isolasie nie.

Skakel die kantoor 013-2825167 sodat ons jou kan indeel by`n betrokke groep.