MUSIEKSPAN - Kruisgenerasie Middelburg

Word deel van ons ‘band’. Aanbidding is een van die plekke waar ons die naaste aan God se hart kan kom. Dit is noodsaaklik dat ons met uitnemendheid lof aan God bring. Ons weet dat daar genesing is wat plaasvind in aanbidding. Vir navrae : kontak Andrea Cilliers
083 4774 060

Vrae wat gereeld gevra word

Alle vorme van instrumente is welkom. Ons streef na uitnemendheid in die huis van God, so hou aan om jouself te ontwikkel.

Indien jy nog leer om ‘n instrument te bemeester, kan ons jou ook leiding gee daarin, dit sluit Vocal Coaching ook in.

Daar rus ‘n groot verantwoordelikheid geestelik op musikante en daarom verwag ons dat jy ‘n lidmaat, sowel as ‘n getroue kerkganger van die gemeente moet wees.

Ons oefen weekliks vir Sondae dienste op Donderdae aande om 18:00.

Kruisgenerasie

Middelburg (013) 282 5167
Posadres: Posbus 632, Middelburg, 1050

 MUSIEKSPAN - Kruisgenerasie Middelburg