MANNE BEDIENING - Kruisgenerasie Middelburg

"Spannerklub" is ‘n geleentheid vir manne van alle ouderdomme om te groei in jou verhouding met God en om met ander soos jy te kuier en die lewe raak te leef.

Vrae wat gereeld gevra word

God roep ons as mans om Koning Priester en Profeet te wees vir ons huis en soms kan dit baie moeilik raak wanneer ons nie tussen ander is met dieselfde gedagte gang nie. Dus hierdie is die perfekte geleentheid vir ons saam te kuier en onsself te omhels met mense wat God se hart soek.

Weens die huidige Covid-19 regulasies is die res van ons kalender so bietjie op hou gesit en gee ons terugvoer sou gou as moontlik waaneer ons weer begin

Kruisgenerasie

Middelburg (013) 282 5167
Posadres: Posbus 632, Middelburg, 1050

 MANNE BEDIENING - Kruisgenerasie Middelburg