BELOVED - Kruisgenerasie Middelburg
 BELOVED - Kruisgenerasie Middelburg

'n Lieflike geleentheid vir vrouens van alle ouderdomme om saam te gesels en saam te groei.  Dis 'n plek waar jy dalk as vreemdeling mag instap, maar verseker as vriendin sal uitstap. 

Vrae wat gereeld gevra word

Weens die huidige Covid-19 regulasies is die res van ons kalender stop gesit en gee ons terugvoer sou gou as moontlik waaneer ons weer begin.

Indien jy n vrou is, is JY meer as welkom om saam met ons te kom kuier by elke geleentheid. Dit is vir geen spesifieke ouderdom groep nie, maar oop vir alle vrouens.

Kruisgenerasie

Middelburg (013) 282 5167
Posadres: Posbus 632, Middelburg, 1050

 BELOVED - Kruisgenerasie Middelburg