ANTIEKE JEUG - Kruisgenerasie Middelburg

Ons seniors kom elke maand lekker bymekaar om saam rondom "senior" dinge te kuier en mekaar se geselsies te geniet om die Woord.  Hierdie bo sestigers eet ook gereeld ietsie saam om ook op so 'n wyse die lewe ten volle te geniet (so op die oudag).

Vrae wat gereeld gevra word

Bybelstudie, praatjies, sing, konserte, speletjies, fliek, piekniek en ons eet natuurlik baie lekker.

  • Ons sluit altyd Junie en Julie
  • Augustus - Overcomer die fliek
  • September - ons sou pieniek gehou het.
  • Maar sal nou heel moontlik nog 2 keer overcomer se studie moet klaar maak
  • Oktober - Overcamer
  • November - Jaar afsluiting (piekniek)

Kruisgenerasie

Middelburg (013) 282 5167
Posadres: Posbus 632, Middelburg, 1050

 ANTIEKE JEUG - Kruisgenerasie Middelburg